SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MUGWAGWA, L.; DIMITROV, D.; MATOPE, S.  and  YADROITSEV, I.. Investigation Of The Effect Of Scan Vector Length On Residual Stresses In Selective Laser Melting Of Maraging Steel 300. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.60-70. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2096.

    Selektiewe lasersmelt skanderingstrategieë beïnvloed die gehalte eienskappe van onderdele, soos vorm akkuraatheid en res-spannings. Vorige navorsing oor die invloed van laserskandeerstrategie parameters (soos vektorlengte) demonstreer dat res-spannings verminder met 'n toename in skandeervektor lengte. Die meeste van hierdie studies neem egter nie die gepaardgaande poreusheid (en hoe dit kan bydra tot spanningverligting) in ag nie. In hierdie studie word drie skandeervektor lengtes vergelyk om die invloed daarvan op resspannings, bereikbare onderdeeldigtheid en skandeertyd te evalueer. Deur die skandeervektor lengte te verkort het oor die algemeen gelei tot verlaagde res-spannings, maar veroorsaak poreusheid as gevolg van lokale oorverhitting.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )