SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MIGALE, G.H.; STIMIE, J.E.  and  BRENT, A.C.. Sustainable Hotel Strategy Execution: A Review And Way Forward. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.102-117. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2025.

    Toerisme, die derde grootste industrie ter wêreld, is $1.4 biljoen werd en verteenwoordig 10 per sent van die wêreld se BBP. Toerisme is ook verantwoordelik vir vyf per sent van die wêreld se koolstofdioksiedemissies, waarvan hotelle en ander tipes akkommodasie verantwoordelik is vir een persent. Binne hierdie konteks is die implementering van volhoubare hotelstrategieë noodsaaklik vir die handhawing en verbetering van ons planeet se sosio-ekonomiese en ekologiese balans. Hierdie sistematiese oorsig bied die grondslag vir die ontwikkeling van 'n volhoubare hotelstrategiebesluit en uitvoeringsondersteuningsinstrument. Stelsel denke en stelsel dinamika laat die modellering van die interafhanklike elemente van 'n komplekse hotel stelsel toe, gevolg deur scenario simulasie vir behoorlike strategie-analise en -besluitneming. Die uitvoering van die gekose strategie kan dan vergelyk word met die verwagte resultate. Met die oog om die potensiële ontwikkeling van so 'n volhoubare hotelstrategie-uitvoeringsmodel vir enige toeristebestemming te evalueer, is 'n sistematiese literatuuroorsig uitgevoer bestaande uit volhoubare strategie-uitvoeringsmodelle en gereedskap, sowel as die bestaande gebruik van stelsel-denke en stelsel dinamika in die toerisme en hotelle sektor.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )