SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue2The multi-period electric home healthcare routeing and scheduling problem with nonlinear chargingDemand forecasting for high-turnover spare parts in agricultural and construction machines: a case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LALL, M.. An agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategy. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.107-115. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-2314.

    Om 'n parkeerplek op te spoor is 'n roetine aktiwiteit vir die meeste mense in ons samelewing. Die bestuur van die volgehoue groeikoers in die aantal voertuiggebruikers plaas egter die vraag na parkeerfasiliteite onder volgehoue druk. Beide die gebruikers en die bestuur van parkeerterreine gebruik verskeie strategieë om die behoefte aan gepaste parkeerfasiliteite te hanteer. Hierdie artikel bied 'n berekeningsmodel aan met 'n agentgebaseerde modelleringstegniek om twee algemene parkeerpleksoek strategieë te simuleer onderhewig aan verskillende vraag en aanbod toestande. Die model is uniek in die beskikbare literatuur omdat dit spesifiek ontwikkel is om die doeltreffendheid van die strategieë te beoordeel. Ontleding van die eksperimentele resultate toon dat, in die meeste gevalle, die aanvaarding van die eerste beskikbare parkeerplek en dan te loop tot by die eindbestemming beter resultate lewer as om tot by die bestemming te ry en dan vir 'n beskikbare parkeerplek te begin soek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )