SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue2The value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systemsPrevision and optimisation of repairable spare parts: a case study in the petroleum industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    TSHUMA, B.; STEYN, H.  and  VAN WAVEREN, C.C.. An exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.143-155. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-2316.

    'n Konseptuele model vir die rol van 'n projekkantoor in die verbetering van die bruikbaarheid van inligting wat tussen projekte oorgedra word, word voorgestel, en 'n metode om die rol van projekkantore in die oordrag van kennis te ondersoek is gevalideer. Die geval van 'n projekkantoor in 'n multinasionale ingenieursmaatskappy is gekies, en 24 kodes in drie temas is geïdentifiseer deur kwalitatiewe ontleding van 'n semi-gestruktureerde onderhoud. Voorlopige ondersteuning is gevind vir drie proposisies aangaande drie veranderlikes - naamlik, die artikuleerbaarheid van kennis, die bruikbaarheid van kennis, en die rol van die projekkantoor. Die studie het 'n gevalstudie protokol vir toekomstige ondersoek na die rol van projekkantore in die bruikbaarheid van kennis wat tussen projekte oorgedra word, verfyn.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )