Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
GONCALVES CALVACANTE, D.; FERREIRA, L. and BORENSTEIN, D.. Prevision and optimisation of repairable spare parts: a case study in the petroleum industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.156-171. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-2-2221.
Die hoë kostes wat energiemaatskappye op die hals haal vir spaar onderdele vir kritiese items dien as motivering vir hierdie studie. Die doel is om 'n metode wat die inventarisbestuur van herstelbare spaar onderdele te ontwikkel en toe te pas vir bedryf-tot-faling toerusting. Om 'n robuuste metode wat vorige falingsdata inkorporeer te ontwikkel word 'n optimisering benadering wat op 'n versnelde falingstyd model gebaseer is gebruik. Versnelde falingstyd word gebruik as 'n betroubaarheid regressie model met kovariate om die verskillende operasionele toestande te beskryf. 'n Algoritme is ook ontwikkel om die herstelbaarheid van die toerusting in ag te neem en dit voorspel die aantal spaar onderdele op grond van die verwagte aantal falings in die periode en die toerusting herstelsiklus. Die voorgetelde metode is toegepas op data van drie verskillende aandrywingseenhede van elektriese dompelpompe. Die resultate toon dat 'n gemiddelde vermindering van 60.6 persent in die aantal spaar onderdele wanneer 'n gemiddelde vulsyfer van 95.33 persent oorweeg is. Die vermindering bewerkstellig 'n jaarlikse besparing van ongeveer US$664,720 in inventaris onkostes vir die oorweegde pompeenhede.