SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3An integrative review of the potential barriers to and drivers of adopting and implementing sustainable construction in South AfricaConsumer e-waste recycling in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OZOR, P.A.; NWOBODO-ANYADIEGWU, E.N.  and  MBOHWA, C.. Computerised software systems in replacement maintenance information management: a South African case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.36-43. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2420.

    Gerekenariseerde sagtewarestelsels speel 'n toenemende rol in die implementering van betroubare instandhoudingsbeleid in die moderne industrie. Daar is veelvuldige ondersoeke wat die belangrikheid van bestuurstegnologie in ontwikkelde ekonomieë bevestig, maar hierdie studie ondersoek die vlak van die tegnologie se sukses in 'n tipiese vervaardigingsfirma in Suid-Afrika. Nuttige instandhoudingsindikators is deur n analitiese navorsingsbenadering opgerig vanuit 'n datastel van 'n vervaardigingsfirma, aangedui as 'Maatskappy X' in dié artikel om vertroulikheid te handhaaf. Die resultaat toon dat die huidige implementering van die vervanging instandhouding gevallestudie verbeter kan word. Instandhoudingsbeleid wat die swak korrelasie tussen die huidige toestand, die gevestigde neigings in die literatuur en die praktyk, word voorgestel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )