SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Computerised software systems in replacement maintenance information management: a South African case studyImproved energy budgeting process using measurement and verification principles author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ICHIKOWITZ, R.  and  HATTINGH, T.S.. Consumer e-waste recycling in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.44-57. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2416.

    Elektroniese rommel is die bron van rommel wat die vinnigste in Suid-Afrika toeneem. Dit hou 'n ernstige omgewingsrisiko in indien dit wanbestuur word. Deur gepaste herwinningsprosesse en die verhaling van roumateriale, soos goud en koper, bied e-rommel noemenswaardige finansiële geleenthede terwyl dit die omgewing bewaar en die impak van klimaatsverandering verminder. Suid-Afrika kan voordeel trek uit hierdie bron vir potensiële ekonomiese groei deur die insameling van e-rommel te verbeter. Verbruiker persepsies oor en gedrag jeens e-rommel herwinning word ondersoek aan die hand van 'n huishoudelike verbruikergerigte meningspeiling wat onder deelnemers in Gauteng geloods is. Daar is gevind dat n algemene tekort aan verbruikerbewustheid oor e-rommel heers met beperkte pro-herwinning gebruike. Beide hierdie aspekte word deur onderontwikkelde insamelingsmeganismes en infrastruktuur beïnvloed. Geleenthede vir die verbetering van huishoudelikeherwinning is ondersoek deur internasionale insamelingskemas te oorweeg en aanbevelings onderhewig aan plaaslike uitdagings is gevolglik gemaak.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )