SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Improved energy budgeting process using measurement and verification principlesExploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature review author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

DROOMER, M.  and  BEKKER, J.. Using machine learning to predict the next purchase date for an individual retail customer. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.69-82. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-3-2419.

Teiken-bemarking het in die laaste jare gewild geword en dit kan baie waardevol wees vir 'n onderneming om te weet wanneer 'n kliënt 'n produk benodig. Hierdie soort voorspelling is egter baie moeilik, en hierdie artikel beskryf 'n studie wat met behulp van masjienleer-tegnieke ondersoek het wanneer n kliënt vinnig-bewegende kleinhandel produkte sal koop. Dit is gedoen deur die koopgeskiedenis van n kliënt by deelnemende kleinhandelaars te ontleed. Hierdie voorspellings sal gebruik word om persoonlike afslagaanbiedinge aan kliënte te maak wanneer hulle produkte wil koop. Hierdie aanbiedinge sal op deelnemende kliënte se mobiele toestelle aangebied word en uiteindelik sal veralgemeende, papier-gebaseerde bemarking verminder word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License