SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3Combining green building and lean construction to achieve more sustainable development in South AfricaEvaluating the impact of operational reports author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DER MERWE, S.; DE KOCK, I.  and  MUSANGO, J.K.. The state of the art of gendered energy innovations: a structured literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.144-155. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2427.

    Die impak van beperkte toegang tot volhoubare energiebronne is ergste in kwesbare arm stedelike gebiede, en gevolglik is 'n alternatiewe aanslag tot energie-innovasie, nodig. Om die moontlikhede vir energie-innovasies te ondersoek, moet geslag in ag geneem word. Dit is veral relevant in subSahara Afrika aangesien die meeste huishoudings in hierdie konteks 'n vrou as hoof het. Hierdie artikel ondersoek die huidige toestand van geslag ten opsigte van energie-innovasies deur middel van n veelduidige benadering. Dit fokus dus op die bestaande navorsing in die veld waar geslag en energie raakpunte het. Die studie is tweeledig: eerstens, word die konsep, 'state of the art', deur middel van 'n multivlak-benadering gedefinieer; tweedens word 'n gestruktureerde literatuurstudie rakende geslag in die konteks van energie-innovasies gedoen aan die hand van n gestruktureerde verstaan van 'state of the art'. Daar is beslis potensiaal vir nuwe energie-innovasies, wat geslag as n oplossingstrategie gebruik om probleme rakende energie sekuriteit in arm stedelike gebiede op te los.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )