SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue3A quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applicationsInfluence of large artificial porosity on bending behaviour of Ti6Al4V ELI additively manufactured specimens subjected to typical loads during mastication author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KIRKMAN, D.M.; VAN DER MERWE, A.F.  and  CAMPBELL, R.I.. System development for the five-axis extrusion of a photopolymer. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.230-241. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2448.

    Die ontwikkeling van 'n nuwe toevoegingsvervaardigingmetode vir die ondersteuninglose ekstrusie van 'n fotopolimeer word bespreek. Die doel is om die meganiese en elektroniese hardeware vir die vormvrye toevoegingsvervaardigingstelsel aan te bied, om die ontwikkeling daarvan te bespreek, en om toetsresultate, wat die verbeteringe valideer, voor te hou. Die ontwikkeling sluit die vervanging van die ultravioletligbron met lasers, en die skepping van algoritmes om botsings te vermy, in. Die resultate dui op n noemenswaardige toename in die spoed van die uitpersingsproses en n verbeterde werktuigroete deur die toepassing van die botsingvermyding algoritme.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )