Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
WESSELS, J.A. et al. Influence of large artificial porosity on bending behaviour of Ti6Al4V ELI additively manufactured specimens subjected to typical loads during mastication. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.242-252. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-3-2449.
Doeltreffende kwaliteitsbeheer van inplantate wat met behulp van vinnige prototipering vervaardig word, is belangrik vir verskaffers om die bestaande regulasies en sertifisering volledig na te kom. Om die invloed van porositeit op die meganiese eienskappe van mandibulêre inplantate wat deur prototipering vervaardig word, te bestudeer, is steekproef toetse met plat lengtemonsters deur gebruik van eksperimentele drie punt buig toetse uitgevoer. Ti6Al4V ekstra lae interstisiële monsters met kunsmatige porositeit is ontwerp en onderwerp aan beladings tipies aan die kou proses. Die oprig van numeriese simulasie word in hierdie werk gebruik om die buiggedrag van monsters te ondersoek. Die gedrag stem ooreen met die eksperimentele resultate. Die resultate toon dat groot, kunsmatige holtes (tot 0.42 mm) nie 'n noemenswaardige invloed op die sterkte van toevoegingsvervaardigde, 2.5 mm-dik Ti6Al4V monsters onder tipiese statiese ladings van mandibulêre inplantate, gehad het nie. Die resultate is vergelyk met die vertoning van monsters met behoorlike oppervlak-afwerkings en wat hittebehandelings ondergaan het.