SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1Prioritising the practices that influence the operational performance of manufacturing organisations using hybrid AHP-TOPSIS analysisModularisation as a competitive criterion in industries manufacturing machinery and equipment in Brazil author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SIM, J.; YIM, Y.  and  KIM, K.. A review of the stylus system to enhance usability through sensory feedback. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.71-85. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2300.

Verskeie studies oor die bruikbaarheid van 'n stilus, 'n tipiese inset tegniek vir raakskermtoestelle, is al uitgevoer. Bruikbaarheidstudies wat net op die verrigting van take fokus is nie gepas wanneer die stilus vir verskillende take gebruik word nie. Die konteks vanuit die gebruikersperspektief moet ondersoek word. Hierdie studie beoog dus om bruikbaarheidsaanwysing te verskaf om die stilus stelsel te verbeter. Dit word gedoen deur onlangse stilus verwante studies te ondersoek. Stilus verwante studies van die tydperk van 2004 tot 2017 is ondersoek en hoofsaaklik in twee kategorieë geklassifiseer, naamlik studies na die gebruiksdoel van die stilus in verskillende omgewings en studies wat fokus op die ontwikkeling van die stilus deur nuwe sensoriese terugvoer aan die gebruiker te verskaf. Deur die verskeie studies sistematies te analiseer en te klassifiseer is daar unieke eienskappe van die stilus identifiseer en voorbeelde van die aanwending daarvan verskaf. Verder is metodes wat die sensoriese terugvoer van die stilus kan verbeter vasgetel. Hierdie studie het dus sensoriese stilus terugvoer afgelei wat gepas is vir die gebruiksdoel van die stilus. Laastens word riglyne voorgestel om die bruikbaarheid van stilus stelsels te verbeter deur middel van sensoriese terugvoer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License