SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1Implementation of machine learning techniques for prognostics for railway wheel flange wearImplementation framework for automotive technology: how to introduce hybrid and electric vehicles into automotive production lines author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    HOSEININEZHAD, F.; MAKUI, A.  and  TAVAKKOLI-MOGHADDAM, R.. Pre-positioning of a relief chain in humanitarian logistics under uncertainty in road accidents: a real-case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.86-104. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2438.

    Padongelukke is een van die oorsake van dood in die samelewing en het 'n verskeidenheid maatskaplike en ekonomiese gevolge. Verskeie maatstawwe kan padveiligheid verbeter. Een maatstaf is die identifisering van gepaste liggings vir verligtingsinfrastruktuur. Die ordentlike posisionering van verligtingstasies kan die aantal padsterftes verminder. Hierdie artikel bied 'n meerdoelige wiskundige model aan om hierdie liggings vooraf te identifiseer. Die model is opgelos deur 'n nie-gedomineerde sorterings genetiese algoritme. Faktore wat die ligging van verligtingstasie beïnvloed is identifiseer deur 'n multi-eienskap besluitnemingsmetode. Laastens is moontlike liggings vir verligtingstasies voorgestel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )