SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1A framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0Hybrid manufacturing framework to improve small to medium-sized manufacturers' flexibility to market turbulence in a multi-product environment: case study of a manual assembly line author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DHARMALINGUM, W.E.; PADAYACHEE, J.  and  BRIGHT, G.. Synthesis of a novel five-degrees-of-freedom parallel kinematic manipulator. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.131-143. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2382.

    Die ontwerp en analise van 'n nuwe vyf grade van vryheid parallele kinematiese manipuleerder (PKM) vir onderdeel hantering, sortering, algemene posisionering en robot masjinering toepassings word aangebied. Die manipuleerder het twee rotasie vryheidsgrade, een parasitiese rotasie en drie translasie vryheidsgrade. In teenstelling met ander vyf- en ses vryheidsgraad PKM's, besit hierdie PKM drie pare saamvlakkige bene wat geneste kinematiese kettings bevat en dit maak uitsluitlik gebruik van omwentelings- en prismatiese gewrigte. Die inverse kinematiese analise is n nuwe uitbreiding van die geometriese (vektor) metode saam met die analise van binne- en buite kinematiese kettings. Die vorentoe kinematiese analise is opgelos deur die Newton-Raphson metode. Die resultate van beide die vorentoe- en inverse kinematiese analises is gevalideer met SolidWorks® en MATLAB® simulasies.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )