Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
TRAVEM, J.S.; NAIDOO, S. and RAJCOOMAR, A.. A structural equation model linking innovation and knowledge management capability to improve organisational capability efficiency. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.65-81. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-2-2473.
Organisasies wat homogene en intellektuele hulpbron organiseringsvermoë implementeer, soos innovasie en kennis bestuursvermoë, ly gereeld aan ondoeltreffendheid as gevolg van verskeie redes. Hierdie studie het 'n strukturele vergelykingsmodel ontwikkel vir die belyning van innovasie en kennis bestuursvermoë om die organisasies se doeltreffendheid tydens implementering te verbeter. Omdat daar beperkte inligting in die literatuur en in praktyk hieroor beskikbaar is, het organisasies hierdie strategiese inisiatiewe in isolasie implementeer. 'n Gestruktureerde vraelys is gebruik en ontleed, hoofsaaklik deur middel van faktoranalise, om by te dra tot die validasie van die strukturele vergelykingsmodel. Die bevindings toon dat die organisasies wat innovasie implementeer inderdaad kennis bestuursvermoë moet oorweeg en dié inisiatiewe moet belyn om organisatoriese doeltreffendheid te behaal.