SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2The multi-period electric home healthcare routeing and scheduling problem with nonlinear chargingDemand forecasting for high-turnover spare parts in agricultural and construction machines: a case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LETABA, P.T.  and  ZULU, S.. The development of a technology roadmap for ferrochrome producers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.100-109. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-2-2495.

    'n Tegnologie padkaart vir die volgende 30 jaar in die Suid-Afrikaanse ferrochroom bedryf is ontwikkel om die toenemende koste van elektrisiteit en mededinging van Sjina aan te spreek. Navorsing oor moontlike tegnologieë (insluitend Industrie 4.0 tegnologieë) en hul toepassing in ferrochroom verwerking is van stapel gestuur. Die ontwikkelde padkaart het drie fases, met volskaalse digitalisering uitgestel tot die tweede fase. Die eerste fase adresseer die stabilisasie van die bedryf deur die aanneming van alternatiewe energiebronne. Die laaste fase fokus op volhoubaarheid van die vordering wat tydens die eerste twee fases behaal is. Hierdie navorsing dra by tot metodes vir die verantwoordelike bekendstelling van Industrie 4.0 tegnologieë in bedrywe met bestaande onderliggende uitdagings. Die doel van hierdie artikel is om die padkaart vir Suid-Afrikaanse ferrochroom produsente voor te stel deur rolspelers binne-in die bedryf.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )