SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2The value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systemsPrevision and optimisation of repairable spare parts: a case study in the petroleum industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NEGMELDIN, M.A.A.; HESHMAT, M.  and  ELTAWIL, A.. A system dynamics approach for strategic planning of consumer electronics industry in developing countries: the case of the television manufacturing industry in Egypt. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.133-149. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-2-2468.

    Hierdie artikel stel 'n stelsel dinamika benadering voor vir die makro-beplanning van die kies van nuwe produkfamilies in die verbruikerselektronika bedryf in ontwikkelende lande. 'n Besluitnemings-metodologie struktuur is geskep wat die impakfaktore van vinnige tegnologie veranderinge en onsekerheid insluit. Stelsel dinamika modelle is ontwerp om die produkfamilies se beplanning strategie te kies deur verskillende veranderlikes te oorweeg rakende bemarking, produkontwerp, voorsieningsketting en vervaardigingstegniek. Die ontwikkelde model is gevalideer deur 'n gevallestudie van televisie vervaardiging in Egipte. Die resultate toon dat die gebruik van stelsel dinamika die dinamika van die verbruikerselektronika industrie reflekteer en dat dit gebruik kan word vir strategiese beplanning daarvan.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )