Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BOSCH, J.R.; NGONGONI, C.N. and GROBBELAAR, S.. Demonstrating how a high-growth framework could be used to assist a social enterprise to identify growth factors and improve sustainability. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.78-95. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/33-2-2641.
Maatskaplike ondernemings is kritieke rolspelers in ekonomiese groei en dienslewering. Hierdie artikel stel 'n instrument voor wat help om die aspekte te identifiseer wat die volhoubaarheid van maatskaplike ondernemings beïnvloed. Die instrument is gebaseer op 'n raamwerk wat hoë groei-faktore identifiseer en gebruik die "CRISP-DM" (Kruis-industrie standaard proses vir data ontginning) metodologie en wedersydse inligtingsanalise om 'n praktiese hulpmiddel te ontwikkel wat maatskaplike ondernemings se lewensvatbaarheid en volhoubaarheid ondersteun. Die instrument is toegepas op 'n gevallestudie om te toon hoe praktisyns en sake-eienaars dit kan benut. Boonop wys hierdie artikel ook hoe vakkundiges bykomende insigte kan verkry uit data wat voorheen deur 'n ander metodologie ontleed is.