SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue3Modelling the tendencies of a residential population to conserve waterThe state of the art of gendered energy innovations: a structured literature review author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN ZYL, M.  and  VAN EEDEN, J.. A circular economy investigation into treatment technologies available for the disposal of slaughterhouse derivatives. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.150-168. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-3-2791.

    Twee groot probleme daag die voedselindustrie tans uit: die voortdurend groeiende vraag na vleisprodukte, en die hantering van die volumes afval wat deur die bedryf geproduseer word. Die volume slaghuisafgeleide produkte wat tydens die generering van vleisprodukte geproduseer word, bedreig die gesondheid van mense en die omgewing. Die behoefte om 'n groeiende bevolking volhoubaar te voed en om meer volhoubare en sirkulere alternatiewe behandelingstegnologiee te vind vir die hantering en wegdoen van slagafgeleide produkte skep ongetwyfeld geleenthede vir verskeie rolspelers. 'n Omvattende bibliometriese ontleding is onderneem om sulke prosesse te identifiseer, met inagneming van die verskillende slaghuisafgeleides wat deur die rooivleis- en pluimveeslaghuisfasiliteite gegenereer word. Die literatuursoektog en verfyningsproses het 130 wetenskaplike dokumente vir ontleding geidentifiseer. Die resultate beklemtoon 'n toename in die wetenskaplike literatuur oor die volhoubare herwinning van slaghuisafgeleides, en 'n diverse reeks beskikbare behandelingstegnologiee wat beskikbaar is om van sulke afgeleides ontslae te raak.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )