SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue3Evaluating the impact of operational reportsValidation of supervisor effectiveness determinants for engineering team-based organisations author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

JACOBS, D.R.; VAN LAAR, J.H.  and  SCHUTTE, C.S.L.. Strategy to identify and mitigate hazards in deep-level mine ventilation systems using a calibrated digital twin. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.204-217. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2795.

Diepvlakmyne het komplekse en dinamiese ventilasiestelsels om te verseker dat voldoende lug aan ondergrondse werkers verskaf word. Sekere veranderinge word voortdurend aan die ventilasiestelsels gei'mplementeer om die verdieping van myne moontlik te maak. Die drie hoofgevare in ventilasiestelsels is hoe temperature, skep van stof en die opbou van gas. Dit beteken dat die vermyding van gevare in hierdie stelsels belangrik is vir die gesondheid en veiligheid van werkers. Nuwe tegnologiee, soos digitale tweelinge, kan gebruik word om die hele diepvlakmynventilasienetwerk met gemak te simuleer en te beplan. In hierdie studie word 'n digitale tweeling gebruik om hoerisikogebiede in 'n diepvlakmyn te identifiseer wat vatbaar is vir hoe temperature, stofophoping en gasopbou binne 'n diepvlakmyn. Die geidentifiseerde gevare kan dan vermy word deur verskeie veranderinge te implementeer om die moontlikheid daarvan te verminder. Dit stel die mynbedryf in staat om proaktief te beplan en die ventilasiestelsel vir die hele lewe-van-myn (LOM) te bestuur.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License