Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
PRETORIUS, S.; STEYN, H. and BOND-BARNARD, T.J.. Project management maturity and project management success in developing countries. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.36-48. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/34-2-2760.
Hierdie artikel ondersoek of organisasies in 'n ontwikkelde land meer volwasse geword het in hulle projekbestuurspraktyke, en vergelyk die huidige situasie met bevindings in 'n soortgelyke studie wat in 2010 onderneem is. Dit dra dus by tot die skaars literatuur rakende projekbestuurvolwassenheid in onwikkelende lande. Seshonderd terugvoere vir 'n projekbestuursvolwassenheid vraelys is gebruik om die projekbestuursukses van 9 389 projekte te ondersoek. Resultate wys dat die gemiddelde waargenome projekbestuursvolwassenheid gedaal het van 2.88 in 2010 tot 2.64 in 2020. Ten spyte hiervan is die meeste projekte steeds as suksesvol beskou.












