Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
DARLEY-WADDILOVE, J.; GOEDHALS-GERBER, L. and ENGELMOHR THIART, J.. An allocation model framework for a capacity-constrained port: a case for citrus exports at the port of Durban. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.124-137. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/34-2-2815.
Hierdie artikel ondersoek die lewensvatbaarheid van gedwonge toewysing as 'n meganisme om, deur scenario's van wisselende toelaatbare sitrusdeurvloei by die Durban hawe, kapasiteitsuitdagings te verlig. Reëlgebaseerde hulpbrontoekenningstegnieke word gebruik om die toelaatbare sitrusdeurvloei by die ingeperkte hawe tussen produksiestreke te verdeel deur kwotas vas te stel. Die toekenningsmodelraamwerk minimeer die impak van die gedwonge toekenning op die sitrusuitvoerkoelketting deur die kwotas te stel as beperkings in 'n heeltalligeprogrammering (HP) formulering van 'n minimum koste vervoerprobleem (VP) vir die stelsel. Die resultate toon dat gedwonge toekenning haalbaar is onder ten minste een van die hulpbrontoekenningstegnieke vir vier van die scenario's wat getoets is.