SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    BADENHORST, Pieter. 'n Verhaaltjie Omtrent Twee Onteienings: Newcrestia en Agrizania. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.258-282. ISSN 2225-7160.

    'n Regsvergelyking word getref tussen die destydse belangwekkende uitspraak van High Court van Australië in Newcrest Mining (WA) Ltd v The Commonwealth en die onlangse Agri SA reeks van sake teen die Departement van Minerale in Suid-Afrika. Beide die geskille het gehandel oor die vraag of die mineraalregte/mynregte deur wetgewing, wat die bedryf van mynbou of vervreemding van regte op een of ander wyse verbied het, onteien word. Die artikel fokus op die betekenis wat aan die begrippe "ontneming" en "verkryging", as synde elemente van ont-eiening, toegedig word. Ondanks soortgelyke feitestelle en regsbeginsels rondom onteiening word verskillende resultate in die beslissings bereik. Daar word gepoog om die verskillende resultate te verklaar. By afloop van 'n regsvergelykende analise word tot 'n slotsom geraak omtrent die juistheid en wysheid van die onderskeie beslissings.

            · text in English     · English ( pdf )