SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

BOTHA, Monray Marsellus. Verantwoordelike Vakbond Optrede Gedurende Kollektiewe Bedinging en Nywerheidsaksie: Is ons Gereed?. De Jure (Pretoria) [online]. 2015, vol.48, n.2, pp.328-350. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/v48n2a5.

Vakbonde speel nie net 'n belangrike rol in die kollektiewe bedingingsproses (ingesluit nywerheidsaksie) nie maar ook in die breër ekonomie en samelewing. Daar word dus verwag van vakbonde om nie net verantwoordelik op te tree wanneer hulle beding namens hulle lede nie maar ook as verantwoordelike burgers in die algemeen op te tree. Hierdie verantwoordelikheid word verder uitgebrei wanneer vakbonde in die publiek wil protesteer en moet hulle dus verantwoordelikheid neem vir hul lede se optrede in die openbaar. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die vraag of vakbonde verantwoordelik gehou moet word vir die optrede van hul lede wat skade aan ander se eiendom veroorsaak sowel as of vakbonde anders moet optree wanneer hulle met werkgewers beding vir die verbetering van werknemers se lone en diensvoorwaardes.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License