SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

LUBAALE, Emma Charlene. Vals bewerings van seksuele mishandeling van kinders-die behoefte tot 'n meer indringende ondersoek. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.74-94. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a5.

Kindermishandeling is 'n ernstige misdryf wat die daadwerklike vervolging van die oortreders noodsaak. In gevalle waar die oortreder 'n kennis is, word laasgenoemde noodsaaklikheid selfs sterker genoodsaak vanweë die feit dat daar 'n vertouensbreuk plaasvind. Sodanige vervolgings moet egter nie tot so vlak gedryf word dat dit onregmetige vervolgings tot gevolg het nie. Gevalle van onregmatige vervolgings, hoewel skaars, ondermyn die vertoue in behoorlike regspleging. Die onderhawige artikel onderskraag die behoefte om valse bewerings van kindermishandeling en gevalle van onregmatige vervolgings met meer erns te bejeën. Gevolglik word die noodsaaklikheid om meer gewig aan deskundige getuienis te heg onderskryf asook die behoefte aan betekenisvolle kruisondervraging. Die artikel lig verder toe dat indien gevalle van onregmatige vervolgings met meer erns bejeën word dit by implikasie sal vereis dat die deure van onskuld nie gesluit word sou addisionele getuienis voorsien word wat verdere bewerings van onskuld ondersteun nie.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License