SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    De Jure Law Journal

    On-line version ISSN 2225-7160Print version ISSN 1466-3597

    Abstract

    BEKKER, JC  and  BUCHNER-EVELEIGH, M. Die regsaard van aanvullende gebruiklike huwelike. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.80-96. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a5.

    Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike is 'n kernkomponent van Suid-Afrika se plurale regsbestel. Bykomstig tot die huwelike deur die Wet geskep, is daar egter ook ander, huwelike, wat as "aanvullende" huwelike beskryf sou kon word. Hierdie huwelike val uiteen in verskeie kategorieë, nl. 'n huwelik gesluit tussen twee vroue om die baar van kinders vir 'n betrokke lapa, huis of kraal te bewerkstellig; sororate huwelike; leviraatshuwelike; en, laastens, ukungena. In hierdie artikel word elk van bogenoemde bespreek en word daar, kortliks, ondersoek ingestel na die vraag of hierdie huwelik as sodanig erken kan word binne die bestek van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike en die Handves van Regte.

            · text in English     · English ( pdf )