SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

EKEKE, Alex C. Die potensiële uitwerking van die ekonomiese vennootskapsooreenkoms tussen die EU en Afrika op Artikel 22 van die Afrika Handves. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.2, pp.303-323. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a6.

Onder die Afrika menseregtebestel is die reg op ontwikkeling bindend. Artikel 22 van die Afrika Handves oor Mense- en Volkeregte (Afrika handves) dring die plig om 'die uitoefening van die reg op ontwikkeling te verseker' op aan die Afrika state. Tog bly Afrika in werklikheid onderontwikkeld. Tot op hede het die meeste Afrika-lande ooreenkomste gesluit rakende 'n ekonomiese samewerkingsooreenkoms (EPA) met die Europese Unie (EU), terwyl ander nog in 'n onderhandelingsfase is. Hierdie artikel ondersoek die potensiële uitwerking van die EPA's tussen Afrika en die EU ten opsigte van die beskerming van menseregte en, in besonder, die verwesenliking van die reg op ontwikkeling in Afrika. Hierdie artikel poog om te bewys dat die bepalings van artikel 36(1) van die Cotonou Ooreenkoms, wat van Afrika state vereis om 'n vryehandelgebied met die EU te vestig en, sodoende, hulle plaaslike markte te open vir die invoer van meeste van hulle produkte vanaf die EU, die mense van Afrika van hulle reg op ontwikkeling sal ontneem.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License