SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

MAMASHELA, Mothokoa. 'n Oorsig van die problem ervaar deur nie-lid eggenote in die verkryging van toegang to hul helfte van pensioenbelang deur die loop van egskeiding in Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2018, vol.51, n.1, pp.17-34. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n1a2.

Die deel van 'n gedeelde pensionbelang deur voormalige (maar geskeide) eggenote in gemeenskap van goedere is die onderwerp van geweldige debat in die regsgemeenskap. Die knelpunt is die betekenis en interpretasie van die wetgewing wat hierdie pensioenbelang in 1989 ingestel het. Het die wetgewing bloot net gedien as 'n kodifikasie van die reg soos op daardie stadium, of het dit nuwe beginsels in die egskeidingsreg ingevoer? Hierdie regsonsekerheid het 'n daadwerklike impak gehad op die lid-eggenoot se pensioenbelang. Die einddoel van hierdie artikel is om te besin oor die debat as agtergrond vir die bespreking van sommige van die probleme ervaar deur nie-lid eggenote in die gebruik van hulle deel van die pensioenbelang na afloop van egskeiding.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License