SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VAN DER WALT, J.L.; WOLHUTER, C.C.  and  POTGIETER, F.J.. Die intrinsieke verband tussen opvoeding en spiritualiteit. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.1-14. ISSN 2304-8557.

    Nadat hulle die verskynsel nagegaan het van (veral jong-) mense wat neig om hulle rug op die hoofstroomgodsdienste te draai en hulle toevlug tot "nuwe" vorms van spiritualiteit te neem, het die skrywers tot die slotsom gekom dat, soos nog al-tyd die geval was, daar nie reg kan geskied met die opvoeding van kinders nie tensy hulle spiritualiteit ook ontwikkel word nie. Om hierdie konklusie te verdedig, ontleed hulle religie as 'n verskynsel. Hulle bevind dat dit uit verskillende lae bestaan, met die spirituele as die diepste binnelaag. Hulle bespreek daarna die verskyning van die "nuwe" vorm van spiritualiteit en vind dat dit nie met die Bybelse konsep van spiritualiteit strook nie. Nadat hulle die intrinsieke verband tussen opvoeding en sowel die "nuwe" as die Bybelse vorms van spiritualiteit bespreek het, kom hulle tot die gevolgtrekking dat hulle aanvanklike konklusie bevestig kan word.

    Keywords : godsdiens; opvoeding; religie; spiritualiteit.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )