SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue1-2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    LOMBAARD, C.. Why the fuss over Brown's The Da Vinci code? The dynamism of "icons" and the in/stability of meaning. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.1-2, pp.285-298. ISSN 2304-8557.

    Dan Brown se boek, "The Da Vinci code" (2003) en die daaropvolgende rolprent met dieselfde naam (2006), het redelik woelinge binne Christelike kringe, maar ook daarbuite veroorsaak. Die oorsaak van die geskilgesprekke is dat, ten spyte daarvan dat Brown sy werk duidelik as fiksie aanbied, hy persone, gebeure en temas aanwend wat in godsdienstige kringe, en veral in Christelike kringe, as heilig beskou word. Sodanige heilige persone, gebeure en temas dra 'n hoë sensitiwiteitswaarde vir gelowiges: die betekenisse daaraan geheg word as inherent standhoudend beskou, met daaraan gekoppelde konnotasies van permanensie en ewigheid. Verskillende soorte letterkunde herinterpreteer egter vaste betekenisinhoude wat die waargenome stabiliteit ontanker, sodat 'n nuwe betekenisdinamiek moontlik word - iets wat vreemd is aan algemene idees rondom 'n vasgestelde betekenis.

    Keywords : betekeniskonstruering; herinterpretasie van godsdiens; ikone as vasgestelde betekenis; The Da Vinci code.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )