SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue2Do values contain directional-normative value? A review of the value project of the North-West UniversityA neglected facet of the legacy of D.F. Malherbe: Art - independent and dependent author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

VAN DER WALT, J.L.. Institusionele identiteit: 'n moontlike oplossing vir die godsdiens in/en onderwys-dilemma. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.2, pp.325-340. ISSN 2304-8557.

Wêreldwyd het onderwysbeleidmakers te doen met die vraagstuk van godsdiens in/en die onderwys - selfs in die mees homogene samelewings. Verskeie strategieë is al in die verlede bedink om die probleem die hoof te bied, maar hulle skiet almal te kort in terme daarvan om 'n ewewig op die universeel-partikulier-kontinuum te vind. Daar is egter nog 'n manier om die gewenste balans op die kontinuum te vind, naamlik deur met die gedagte van die institusionele identiteit van elke skool te werk, en om op grond daarvan elke skoolgemeenskap die vryheid te gun om die soort godsdiensonderwys te kies wat die beste sal voldoen aan sy eie besondere behoeftes en omstandighede.

Keywords : universeel-partikulier-probleem; etos; godsdiensonderwys; institusionele identiteit; skool.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License