SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue3The formation of Christian leaders: A Wesleyan approachFemale leaders in an international evangelical mission organisation: An empirical study of Youth With A Mission in Germany author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    KRETZSCHMAR, L.. Kulturele paaie en slaggate in Suid-Afrika: 'n refleksie oor morele bemiddeling en leierskap vanuit 'n Christelike oogpunt. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.3, pp.567-588. ISSN 2304-8557.

    Die aard en belangrikheid van morele bemiddeling vir die transformasie van persone en die samelewing as 'n geheel word veral vanuit 'n Christelike perspektief bespreek. Hierdie artikel fokus op kulturele paaie en slaggate met verwysing na die vorming en uitoefening van morele bemiddeling deur individue, leiers en gemeenskappe. Die ses dimensies van kulturele waardes, soos deur Hampden-Turner en Trompenaars (2000) ontwikkel is, word as 'n raamwerk gebruik. Veral die Weste en Afrika se kulturele waardes word hiermee beskryf en geëvalueer sodat maniere geïdentifiseer kan word om morele verantwoordelikheid te ontwikkel en ware sosiale transformasie te bewerkstellig.

    Keywords : Christelike etiek; kultuur; leierskap; morele bemiddeling; morele gemeenskappe; morele waardes.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )