SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue3Dialogical inquiry as an instrument of the reconciliation of conflict in the hands of Christian leadersLeadership style in Swiss evangelical churches in the light of their historically shaped leadership culture author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    REIMER, J.. Wanneer westerse leierskapsmodelle 'n gemengde seën is. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.3, pp.631-649. ISSN 2304-8557.

    Rusland is ná die ineenstorting van die Sowjetunie in 'n ernstige leierskapskrisis gedompel. Die poging om westerse leierskapsmodelle te implementeerhet die krisis net verdiep. Met die oorname van gesag deur Vladimir Putin, het 'n nuwe leierskapstyl die lig gesien wat krities na westerse modelle gekyk het. Totalitarisme, kontekstualiteit, kulturele sensitiwiteit en pragmatisme word in hierdie artikel ondersoek terwyl besin word oor die kritiese dialoog tussen die Amerikaanse leierskap deskundige Stephen R. Covey en sy Russiese kritikus Vladimir Tarassenko.

    Keywords : kulturele relevante leierskap; leierskap; Perestroika; Rusland.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )