SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue4Life- and worldview: Development and transformation - the case of the Lamba of the Masaiti region in ZambiaEthical decision-making in forensic psychology author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    WILLIAMS, D.T.. Die Gees en sekularisasie. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.4, pp.833-849. ISSN 2304-8557.

    Die bestaan van die skepping, veral van lewe, hang van die werk van die derde Persoon af. Getrou aan sy heilige aard, onderskraag die Gees die skepping deur skeiding en verwantskap daar te stel. Hierdie werking is egter nie van so 'n aard dat die mate van vryheid, wat God deur sy selfbeperking gegee het, verwyder word nie, en dit is noodsaaklik dat skepping plaasvind. Dit is vir individue en die samelewing as geheel moontlik om die Gees te ignoreer sodat sekularisasie wel plaasvind. Die werking van die Gees lê ook ten grondslag van die nuwe skepping, wat uitloop op 'n eiesoortige gemeenskap, die kerk, wat deur skeiding en verwantskap gekenmerk word. Deur die kerk streef die Gees om die samelewing as geheel by wyse van voorbeeld te beïnvloed sonder om die vryheid daarvan weg te neem. Om die geldigheid van hierdie voorbeeld te handhaaf, streef die Gees om die kerk as 'n heilige gemeenskap te ontwikkel, terwyl dit spesifiek die faktore wat sekularisering in die samelewing veroorsaak, teenwerk.

    Keywords : Heilige Gees; heiligheid as skeiding; heiligheid as verwantskap; sekularisasie; selfbeperking.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )