SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    BRANCH, Robin Gallaher. Spreuke 31:10-31: 'n Gedeelte met wysheidsbeginsels vir 'n suksesvolle huwelik. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp.1-9. ISSN 2304-8557.

    Die meeste Skrifverklaarders beskou Spreuke 31:10-31 as 'n lettervers oor die ideale vrou. Hierdie gedeelte beeld inderdaad 'n voorbeeldige vrou uit wat 'n toonbeeld van werkywer en uitnemendheid is. Hierdie artikel kyk egter met nuwe oë na die gedeelte en voer aan dat dit 'n voortreflike, suksesvolle en effektiewe huwelik uitbeeld. Die gedeelte bevat beginsels wat in die Wysheidsliteratuur vervat is en wat op enige suksesvolle verhouding toegepas kan word, veral op die mees intieme verhouding. 'n Noukeurige bestudering van die spesifieke besonderhede van hierdie gedeelte in Spreuke bie 'n blik op 'n gesonde, gelukkige, volgehoue en stabiele huwelik soos dit oor 'n tydperk waargeneem is.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )