SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 issue2Do values contain directional-normative value? A review of the value project of the North-West University author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    VAN DER WALT, J.L. et al. Die stand van interreligieuse toleransie by 'n groep Suid-Afrikaanse onderwysstudente. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.2, pp.1-12. ISSN 2304-8557.

    Godsdienstige verdraagsaamheid het een van die belangrikste vraagstukke van die huidige eeu geword, juis vanweë die gewelddadige optredes en dade wat ekstremiste in die naam van godsdiens pleeg. Die vraag by baie onderwysersopleiers is of huidige finalejaar onderwysstudente die nodige godsdienstige verdraagsaamheid aan die dag lê om die godsdienstige verskille in die skole en in die gemeenskappe waarin hulle hulle beroep gaan beoefen, te kan hanteer. 'n Vraelys (waarvan 'n afskrif as bylaag tot die artikel verskyn, en wat ander belangstellendes mag gebruik na verkryging van toestemming daartoe) is opgestel en gefundeer in 'n konseptuele en teoretiese raamwerk waarin die vraagstuk van religieuse verdraagsaamheid in besonderhede ondersoek is. Die vraelys is deur 'n steekproef van 300 studente (uit 'n populasie van nagenoeg 3000) ingevul. Dit blyk uit die resultate dat hoewel daar enkele kommerenswaardige aspekte is soos dat die respondente geneig is om hulle afsydig te hou van diegene met ander godsdienstige oortuigings as hulleself, en ook neig om andersdenkendes te wantrou, daar nie groot kommer oor die mate van religieuse verdraagsaamheid by hierdie groep studente hoef te wees nie.

    Keywords : Godsdiens; Religie; Verdraagsaamheid; Toleransie; Religieuse toleransie; Onderwysstudente.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )