SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    CILLIERS, J.H.. "Skrifgetrouheid" in die erediens?Kantaantekeninge by 'n kernbelydenis. In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.3, pp.431-448. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word die fundamentele vraag na die betekenis van die "Skrifgetrouheid" van die erediens gestel. Enkele moontlike antwoorde hierop word krities ondersoek, gevolg deur 'n pleidooi vir 'n verrykte verstaan en gebruik van die unieke eienskappe van die Skrif in die liturgie, met inbegrip van faktore soos die fokus (teologiese raamwerk), vorm (genre) en funksie (intensie) van Bybelse tekste. Ten slotte word die vraag gestel of daar'n konstruktiewe interaksie tussen ons eksegese en liturgie bestaan, asook wat die implikasies van sodanige inter-aksie vir ons eredienste sou wees.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )