SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, J.H.. Oor die Bybel, Bybellees en etiek: In gesprek met Gerrie Snyman. In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.4, pp.685-708. ISSN 2305-0853.

    Dit lei geen twyfel nie dat Gerrie Snyman met sy jongste boek navorsing gelewer het wat van eksistensiële worsteling getuig met vrae wat oor die Christelike geloof, die Bybel en Bybelverstaan handel. As voorbeeld van 'n misverstaan van die Bybel verwys hy herhaaldelik na apartheid, die vrou in die amp en homoseksuele persone. Hy bepleit 'n totale herverstaan van die Bybel waarin deeglik rekening gehou word met onder andere die Bybelskrywer, die konteks van die skrywer, die konteks van die eerste lesers en die konteks van die moderne leser. Die klassieke manier van Bybellees is uitgedien en moet laat vaar word ten gunste van 'n meer kritiese omgang met die Bybel. Die skrywer van hierdie artikel ondersoek die vraag of Snyman hom nie hiermee dalk skuldig maak aan 'n naïewe vorm van rasionalisme en relasionisme nie.2

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )