SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue2Points of departure for the state in the Institutes of Calvin compared with points of departure of the South African Bill of Rights (1996)The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of Unity author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    COERTZEN, P.. Teokrasie: Beskouings oor Calvyn en die Nederlandse Geloofsbelydenis, art. 36 -'n bydrae tot 'n noodsaaklike gesprek. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.2, pp.333-348. ISSN 2305-0853.

    Calvyn word dikwels gesien as 'n voorstander van teokrasie en die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB), artikel 36 as 'n teokratiese belydenis. Hierdie artikel ondersoek die standpunt van verskillende skrywers oor hierdie beskouing en kom tot die gevolgtrekking dat Calvyn nie 'n teokraat was nie en die NGB art. 36 nie 'n teokratiese belydenis nie. Die vraag word tereg gevra waar Calvyn, die NGB en verskillende lande van Europa (waaronder Switzerland en Nederland) se beskouing oor kerk en owerheid ten tye van die Reformasie dan vandaan kom. Die argument word gevoer dat dit, in reaksie teen die Rooms Katolieke Kerk se teokratiese beskouings soos in die Corpus Iuris Canonici verwoord, 'n teruggrype was na die historiese beskouing oor kerk en owerheid sedert die tyd van Konstantyn. Hierdie beskouing het ook in Suid-Afrika vanaf 1652-1994 gegeld. Die artikel poog ook om aan te toon wat nuut in Calvyn se beskouing oor kerk en owerheid was.

    Keywords : Calvyn; kerk en staat; Konstantinianisme; Nederlandse Geloofsbelydenis/Confessio Belgica; pouslike revolusie; teokrasie.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )