SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue3-4A qualitative investigation into the so-called ministry of deliverancePastoral care and the agony of female singleness in the African Christian context author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

WIELENGA, B.. Bybellees in Afrika: Die vorming van 'n gereformeerde perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.699-722. ISSN 2305-0853.

In hierdie artikel sal ek 'n gereformeerde perspektief probeer ontwikkel op Bybellees in Afrika deur gewone lesers. Ek bespreek die konsep van gewone lesers in die konteks van die jongste hermeneutiese diskussies, en van die verskille in die manier van Bybellees tussen gewone lesers en Bybelweten-skaplikes teen die agtergrond van die werklikheid van die mondelinge of halfgeletterde kulture van Afrika. 'n Gereformeerde perspektief, met sy nadruk op die kerk as die lokus van Bybel-lees, onder die werking van die Heilige Gees, maak die pad oop vorentoe weg van die dilemma tussen gewone en vakmatige lesers. 'n Gereformeerde perspektief kan ook die pad oopmaak vir 'n geslagsvriendelike lees van die Bybel op 'n kontinent waar die meeste Bybellesers vroue is. Dit vra van diegene wat die Bybel saam lees 'n houding van ootmoed.

Keywords : Gewone Bybellesers; vakmatige gesamentlike Bybellesers; Bybellees; ekklesiologie gesamentlike Bybellees; geslagsvriendelike gesamentlike Bybellees; pneumatologie gesamentlike Bybellees; spiritualiteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License