SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3Salvation: From Pelagius to Joseph Smith author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN DER WATT, J.G.. Die Evangelie volgens Johannes se opvatting oor etiese gedrag. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.431-448. ISSN 2305-0853.

    Johannese etiek is 'n problematiese en uitdagende onder-soekveld. In hierdie artikel word die manier waarop die outeur van Johannes etiese aksies definieer, ondersoek. Wat sien hy as die werke van God en wat is, volgens hom, werklik goed? Die konklusie is dat die analitiese kategorieë verbreed moet word waarvolgens etiek in die Evangelie van Johannes hanteer moet word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )