SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN WYK, J.H.. Van Calvinisme tot eksistensialisme: 'n Teologiese gesprek met André P. Brink met verwysing na sy memoirs. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.633-658. ISSN 2305-0853.

    Die outeur probeer in hierdie artikel om 'n teologiese gesprek met die welbekende en wêreldberoemde skrywer André P. Brink te ontwikkel oor die temas van Calvinisme en eksistensialisme. Die groot vraag is waarom Brink, wat in 'n Suid-Afrikaanse Calvinistiese milieu opgegroei het, wat versterk is deur sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, sy rug op die Calvinisme gekeer en die eksistensialisme aanvaar het tydens sy studie in Parys. Waarom is Potchefstroom ingeruil vir Parys? Waarom is Christus vervang met Camus? Het Brink 'n deeglike vergelyking gemaak tussen Calvinisme en eksistensialisme of was sy besluit oorhaastig? Hierdie is die boeiende vraag wat die skrywer in hierdie ondersoek probeer ontrafel.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )