SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1A few aspects regarding the reformed worship service and liturgical song in a multicultural South AfricaPastoral elements in Hebrews author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN ROOY, Jacoba H.. Die kerklied en kommunikasie deur woord en melodie. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.69-77. ISSN 2305-0853.

    'n Vraag wat min gestel word in die beoordeling van die funksie van gemeentelike sang is die vraag na die wisselwerking tussen die liedteks en die melodie. Hierdie wisselwerking speel 'n groot rol in die kommunikasie deur die lied in die erediens. In hierdie artikel word gelet op Skrifgegewens wat van toepassing is, op enkele perspektiewe uit die kerkgeskiedenis en op teoretiese aspekte van die kerklied en kommunikasie. Sekere sake uit 'n empiriese ondersoek, toegespits op die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), lig die saak verder toe. Predikante het 'n besondere verantwoordelijkheid om die kommunikasiemoontlikhede deur die kerklied te bevorder deur 'n verantwoorde keuse van liedere wat gesing word, die uitbreiding van 'n gemeenterepertorium, sinvolle samewerking met die orrelis en toeligting van die liedkeuses.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )