SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1He is risen! A play based on Acts 1:1-12 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    RAMANTSWANA, Hulisani. Berg Sinai en Berg Sion: Diskontinuïteit en kontinuïteit in die brief aan die Hebreërs. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.132-140. ISSN 2305-0853.

    Die skrywer van Hebreërs wys op betekenisvolle teenstellings tussen Berg Sinai en Berg Sion, wat elkeen 'n beduidende rol in die ou verbond gespeel het. Vir die Hebreërskrywer het Berg Sinai egter beperkte betekenis vir die nuwe verbond, terwyl Sion nog steeds betekenis het. Berg Sion word as skaduwee van die hemelse werklikheid beskou, wat die uiteindelike bestemming van die pelgrimsgemeenskap is. Berg Sinai, as die lokus van ontmoeting tussen God en Israel, speel slegs 'n oorgangsrol, terwyl Berg Sion steeds beduidende betekenis het as bestemming en woonplek van God en sy volk.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )