SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    POTGIETER, Raymond. Keith Ward se sagte panenteïsme. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.182-190. ISSN 2305-0853.

    Die doel van hierdie artikel is om die algemene benadering tot 'n Christelike interpretasie van die werklikheid, soos algemeen toegepas deur Keith Ward, te evalueer. Dit word voorgestel dat hy panenteïstiese kriteria toepas in sy pogings om teologiese akkommodasie van 'n materiële en geestelike interpretasie van die werklikheid te steun. Hierdie evaluering volg 'n algemene reformatoriese teologiese perspektief. Voorstelle word gemaak om te verduidelik waarom panenteïsme so 'n impak op sommige Christene het dat hulle 'n bipolêre benadering tot God verkies. Verder word aanbevelings gemaak vir diegene wat 'n Christelike generiese panenteïsme in verskillende vorme aanloklik genoeg vind om dit sodoende as 'n alternatiewe interpretasie vir die tradisionele siening van God te oorweeg.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )