SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

BALOYI, Magezi E.  and  MANALA, Matsobane J.. Pastorale sorg aan of met seksbebehoewende swanger vrouens in 'n Afrika-konteks. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

Die doel van hierdie artikel is om die problematiese seksuele lewens van sommige vrouens in Afrika na vore te bring. Die probleme kom voor ten spyte van die feit dat hulle getroud is omdat lang tydperke van onthouding, veral tydens swangerskap, vir hulle voorgeskryf word. 'n Literatuurstudie, veral oor die Yoruba se seksuele praktyke, dui daarop dat gedwonge onthouding van seksuele aktiwiteite gedurendede swangerskap heersend is. Verder kom dit ook voor asof baie vrouens nie daarmee probleme ervaar nie, waarskynlik as gevolg van hulle geïnternaliseerde patriargale oortuigings en waardes, wat vir sosialiseringsdoeleindes voorgeskryf word. Hierdie studie fokus op die verskynsel van onthouding van geslagsomgang gedurende swangerskap deur vrouens in sommige Afrika-gemeenskappe. Die artikel ondersoek die volgende: Swart Afrikane se tradisionele seksbeskouing, die mediese seksbeskouing en die Christelike tradisie se seksbeskouing. Die verskynsel van seksonthouding in 'n Afrika-konteks word ook ondersoek. Die bevindinge lei tot 'n kritiese evaluering van die fenomeen en die soeke na pastorale riglyne wat transformasie, intimiteit en toewyding in seksuele verhoudings in families in Afrika sou kon fasiliteer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License