SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

BRANCH, Robin Gallaher. Funny Bone: 'n Musikale blyspel wat die Liggaam van Christus uitbeeld. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.1-17. ISSN 2305-0853.

Hierdie musiekblyspel kan vir onderrigdoeleindes gebruik word. Dit ondersoek die eenheids- en konflikaspekte in verband met die Liggaam van Christus. Dit is gebaseer op 1 Korintiërs 12:12-27 en die karakters van die toneelstuk beeld die verskillende liggaamsdele uit soos deur Paulus genoem in sy opdrag om die verskillende evangeliebedienings en funksies van die kerk te erken. Deur humor en sang te kombineer, volg die toneelstuk die voetspore van 'n antieke Middeleeuse sinnebeelding en illustreer bybelse onderrig op 'n hedendaagse wyse.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License