SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    FOURIE, Johann. Aanwysers van die kerk in John se metafoor van die wingerdstok. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.1, pp.1-12. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel poog om die volgende vraag te beantwoord: Wat behoort tot die essensie van kerkwees soos God dit bedoel het? Dit word gedoen deur sekere aanwysers van die essensie van kerkwees te identifiseer vanuit 'n studie van een van die essensiele metafore vir kerkwees in die Nuwe Testament, naamlik die Wynstok in die Evangelie van Johannes. Deur middel van struktuuranalise, kommentaar en metaforiese analise kom verskeie eenheidsaanwysers as deel van die essensie van kerkwees in hierdie metafoor na vore. Hierdie aanwysers is die hoer gesag (of outoriteit) van Christus, die balans van die Drie-eenheid, gelykheid, interafhanklikheid, inklusiwiteit, groei en eenheid (in diversiteit).

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )