SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    BREYTENBACH, Cilliers. Skepping en die openbaring van God se kinders: Die bevryding van die verknegde liggaam. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.71-77. ISSN 2305-0853.

    In die eerste deel van die artikel word die rol van Romeine 8:18-30 as deel van Romeine 5:1-8:39, kortliks bespreek. In die tweede deel word 'n samevatting van die argument van Romeine 7:7-17 gegee - dit is die voorveronderstelling om Romeine 8:18-30 te verstaan. In die derde deel word 'n noukeurige uitleg van Romeine 8:18-30 gegee, gevolg deur slotopmerkings. Die artikel illustreer dat Paulus, op grond van die toekomstige transformasie van die gelowiges, afsluit met die idee dat die skepping volkome verander sal word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )