SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    LABUSCHAGNE, Kobus. 'n Hermeneutiese besinning oor die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.1-10. ISSN 2305-0853.

    Vanuit die sentrale punt van die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus, wil hierdie artikel in 'n hermeneutiese besinning oor die verskillende verbandhoudende historiese kontekste uitbrei. Die doel is nie slegs om die ware betekenis te vind van wat die Heidelbergse Kategismus in genoemde vraag en antwoord poog om weer te gee nie, maar ook om die onderliggende hermeneutiese denke te verduidelik en alternatiewe aannames, wat gewone Christen-kerkgangers as 'n vreemde en verskillende benaderings ervaar, na die oppervlakte te bring en te verduidelik. Verskillende hermeneutiese prosesse lei tot verskillende uitkomste van verstaan - soms wêrelde van mekaar verwyderd.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )